Wenners

15 jaar van SARIE Voorbladgesig en 6 jaar van SARIE Nuwe Gesig

Alrie. Tana. Marike. Monique. Carlize. Elmaré. Nicola. Yolani. Nadia. Emari. Schané. Nicqie. Jonadrie. Emme. Nicole. Brittany. Lindy. Bianca. Marieta. Lila. Anouk.
Jennica. Lee-Shay.

Sedert 2011 het ons wenners elke jaar ’n SARIE-vriendin geword. Hul gesigte en stories verskyn gereeld op SARIE se webtuiste en in die tydskrif. Boonop het elkeen van dié inspirasie-vroue hul eie platforms en horisonne verbreed. 

Wil jy jou naam ook op dié lys sien? Skryf dan vandag nog in! 

Hier is die SARIE Voorbladgesigte:

Jennica Marais

SARIE Voorbladgesig-wenner 2025


Lee-Shay Alexander

SARIE Nuwe Gesig-wenner 2025


Bianca Bezuidenhout


SARIE 75 wenner 2024


Marieta Ferreira


SARIE Voorbladgesig-wenner 2024


Lila Nienaber &
Anouk Janse van Rensburg

SARIE Nuwe Gesig-wenner 2024


Liza Aiken

SARIE Voorbladgesig-wenner 2023


Brittany Hope Smith

SARIE Voorbladgesig-wenner 2022


Emme Scholtz

SARIE Voorbladgesig-wenner 2021


Nicqie Robinson

SARIE Voorbladgesig-wenner 2020


Schané Venter

SARIE Voorbladgesig-wenner 2019


Nadia de Wet

SARIE Voorbladgesig-wenner 2017


Nicola Smit

SARIE Voorbladgesig-wenner 2016


Carlize Earle

SARIE Voorbladgesig-wenner 2015


Marike Nel

SARIE Voorbladgesig-wenner 2013


Alrie Velleman

SARIE Voorbladgesig-wenner 2011

Alynah Nortje

SARIE Nuwe Gesig-wenner 2023


Lindy Maree

SARIE Nuwe Gesig-wenner 2022


Nicole Nathan

SARIE Nuwe Gesig-wenner 2021


Jonadrie van Aardt

SARIE Nuwe Gesig-wenner 2020


Emari Gieselbach

SARIE Voorbladgesig-wenner 2018


Yolani Abrahams

SARIE Voorbladgesig-wenner 2017


Elmaré Schutte

SARIE Voorbladgesig-wenner 2016


Monique Sutherland

SARIE Voorbladgesig-wenner 2014


Tana Ferreira

SARIE Voorbladgesig-wenner 2012