Is jy ons SARIE November/Desember-voorbladster?

Inskrywings sluit Vrydag 13 Mei om 23:59.

Tyd vlieg. Dit voel soos gister dat beplanning vir die kompetisie SARIE Nuwe Gesig vir ons jonger lesers gedoen is – en hier soek ons nou al die derde Nuwe Gesig!

Dit is ook tyd om die 14de* wenner van SARIE Voorbladgesig te vind. Sedert die kompetisie in 2011 begin is, het lesers vir ons gewys hulle glo in die mantra #JyIsGenoeg deur in hul duisende in te skryf. Hierdie is ’n geleentheid om jou storie te deel en ander te inspireer. Skryf in, jy is dit werd.

* Twee jaar, 2016 en 2017, het elk twee wenners opgelewer.

Hoe dit werk

Drie foto’s moet opgelaai word en 72 DPI wees, met ’n maksimum van 4 MB elk, portretstyl. Hoe nader jou foto’s aan die onderstaande riglyne is, hoe beter is jou kans om raakgesien te word.

In trotse samewerking met


Onlangse berigte

SARIE Voorbladgesig 2021-glansoomblikke

Elkeen van ons verdien om gepamperlang en bederf te word. En as die wenner van SARIE Voorbladgesig kan jy verseker wees dat jy tot in die afgrond toe bederf gaan word. Maar gou spring, inskrywings moet ons voor middernag op 13 Mei bereik.

Read More

LEES MEER