Pryse

Wat ‘n jaar. Skoolvakansiedatums wat alewig verander en die metode van onderrig ontvang is ook nog iets nuut. Wat kan nou die hoogtepunt van so ‘n jaar wees? MATRIEKAFSKEID! Die nuwe SARIE Matriekafskeidrok van die Jaar-wedstryd gee aan SARIE se jonger lesers die geleentheid om met hulle rokke te spog.

Daar is vyf verskillende vakansies te wen vir jou en drie vriende by uitsoek-oorde van Sun City asook produkte van Caribbean Tan en cosmetv ix om jou voor te berei op die heerlike wegbreekkans!
En natuurlik, #braggingrights – jou wenfoto gaan ook in SARIE verskyn!