Zonia Horn

Dorp/Stad waar jy woon:

Centurion

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek het al een keer ingeskryf in 2024. Ek skryf hierdie jaar in om my eie styl en persoonlikheid te wys. Ek wil ander jongmense inspireer om hulsef ook met selfvertroue te wees. Ek wil 'n vars, egte beeld bring wat wys dat skoonheid en talent in baie vorms kom en dat ek trots is om dit te verteenwoordig.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Integriteit

3 woorde wat jou goed opsom:

Ambisieus, Kreatief, Selfversekerd

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media