Zinta Strydom
Dorp/Stad waar jy woon:
Johannesburg
Beroep:
Entrepreneur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf graag in om vroue te inspireer en om die unieke reis te ervaar.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Gemoedelik
3 woorde wat jou goed opsom:
Gemoedelik, Eenvoudig, Toeganklik
