Zilke Heyns

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Kritieke Sorg tegnoloog

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie, my ma het besluit ek moet inskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Onwrikbaar (sterk en standvastig)

3 woorde wat jou goed opsom:

Hardwerkend, Vriendelik, Doelgerig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media