Zell-Marique Schreuder
Dorp/Stad waar jy woon:
George
Beroep:
Model & Streamer
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in omdat ek myself wil uitdaag en buite my gemaksone wil tree. As ‘n introvert is dit vir my ‘n persoonlike reis om selfvertroue op te bou en nuwe geleenthede met ope arms te verwelkom. Ek is in die modelbedryf en glo dat hierdie platform my kan help om nie net professioneel te groei nie, maar ook persoonlik om myself met trots en egtheid uit te druk. Ek is gereed om myself te wys en trots te wees op die mens wie ek besig is om te word.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekke lekke
3 woorde wat jou goed opsom:
Hard werkend, Liefdevol, Empatie