Zanthe Groenewald

Dorp/Stad waar jy woon:

Carletonville

Beroep:

Fotograaf, Radio program aanbieder op Radiokansel Hartklank, Motiverende spreker, Skrywer

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Nee, ek het nog nooit voorheen ingeskryf vir Sarie Voorbladgesig nie.

Maar oor die afgelope paar jaar het my selfbeeld en selfvertroue soveel gegroei, en ek voel regtig dit sal vir my ’n mooi uitdaging wees, iets wat my verder kan help om nóg meer in myself te glo.

Dit is iets wat ek al lankal graag wou doen, en ek voel hierdie is die regte tyd om dit aan te pak.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Dankbaar

3 woorde wat jou goed opsom:

Godvresend, Liefdevol, Opreg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media