Zani van Zyl

Dorp/Stad waar jy woon:

Paarl

Beroep:

Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat SARIE vir selfvertroue, styl en egtheid staan. Ek wil myself uitdaag, nuwe geleenthede skep en wys dat ware skoonheid kom wanneer jy jouself met trots dra. Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie, daarom maak hierdie geleentheid dit ekstra spesiaal vir my.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Fantasties

3 woorde wat jou goed opsom:

Avontuurlustig, Vriendelik, Vasberade

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media