Zahn Westerhuis
Dorp/Stad waar jy woon:
George
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek skryf in omdat ek iets nuuts wil probeer en ek wil my modeling ervaring vergroot. Dit is die eerste keer wat ek inskryf.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
My gunsteling woord is 'Innoverend'.
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Passievol, Veerkragtig
