Yolandi kriel

Dorp/Stad waar jy woon:

Welkom

Beroep:

Director Zeal Solutions mining engineering

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Rede vir my inskryfwing… Dankie Sarie Tydskrif om ons n geleenheid te gee om deel te wees van jul voorblad gesig 2026. Dit is vir my n voorreg en kans om myself die kans te gee vir Sarie voorblad..Wie nie waag nie wen nie.. skoonheid is die uiterlike voorkoms wat gepaard gaan met die inderlike mens se persoonlikheid wat uitstraal en raak gesien word sonder om n woord te sé of iets terug te verwag!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefde

3 woorde wat jou goed opsom:

Spontaan, Energiek, Self gedrewe

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media