Yolandi Fivaz
Dorp/Stad waar jy woon:
Hartenbos
Beroep:
Skoonheidsterapeut+grimeerkunstenaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Soms moet jy jouself aspris kies wanneer die stemme daar buite en in jou kop jou nie kies nie!Ek kies aspris dat een nee nie noodwendig my rede moet wees om vir n tweede keer nie weer te probeer!Kies jouself sodat jy in liefde die mense wat oor jou pad kom kan seën,met n glimlag,n al's gaan ok wees,ek verstaan,hier is my hand,hier is my oor ek luister,hier is ek nes ek is om daar te wees wanneer jy nie alleen kan staan!
My hart vir mense klop warm.Hierdie is n viering vir vrou-wees,en dalk gee jy net weer iemand anders die hoop om hul droom te jaag al voel dit ongemaklik,want ons groei juis uit ons ongemak🩷
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Aspris
3 woorde wat jou goed opsom:
Diensbaar, Liefdevol, Tevrede
