Yolanda Rossouw
Dorp/Stad waar jy woon:
Wellington
Beroep:
Polisie vrou
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Om elke Dag in uniform te wees vat so baie van vrou wees af WEG. Die mooi van net mooi voel is soms vergete. Die gevoel om jou Voet in 'n hak skoen te sit is Om te bid Soos aspoestertjie Se stief suster net dat jy deur die Dag Kan Kom want die boots waarin jy heeldag Moet loop het Jou ontneem Om hakke te Kan dra. Sarie Se voorblad gesig sal die ideale platvorm wees Vir elke vrou in uniform dat ons baie Meer werd is as die boots waarin ons elke dag Moet klim.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Geloof
3 woorde wat jou goed opsom:
Doelgerig, Hardwerkend, Gelukkig
