Yanique viljoen

Dorp/Stad waar jy woon:

Krugersdorp

Beroep:

Student/ makeup artist

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie voorblad gesig omdat ek glo ware skoonheid lê in selfvertroue, egtheid en die storie wat elke vrou dra. Hierdie geleentheid beteken vir my meer as net ’n foto, dit is ’n kans om te wys dat elke vrou uniek in hulle eie maniere is.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefde

3 woorde wat jou goed opsom:

Ambisieus, Warmhartig, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media