Winey Naudé
Dorp/Stad waar jy woon:
Alberton
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ware skoonheid lê in egtheid. Elke vrou het 'n storie om te vertel. Ek wil my storie vertel en daardeur ander vrouens inspireer om altyd trots te wees op hulself, aan te hou veg en hulle lig te laat skyn, selfs al is dit anders as die res s'n.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Samesyn
3 woorde wat jou goed opsom:
Uniek, Vasberade, Stralend