Wilmie Kasselman

Dorp/Stad waar jy woon:

Krugersdorp

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Sarie is 'n baie gesogde tydskrif wat al vroue se vriendin is vir meer as 75 jaar. Die kompetisie is baie straf en dit sal 'n ongelooflike voorreg wees om 'n finalis te kan wees

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Katoeter

3 woorde wat jou goed opsom:

Dinamies, Kreatief, Droomjaer

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media