Venita Venter

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria Centurion

Beroep:

Haarkapper

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir hierdie voorbladgesig-kompetisie omdat ware skoonheid van binne kom. Inner beauty, vriendelikheid en selfvertroue is vir my wat iemand regtig laat uitstaan. Ek wil wys dat jy nie perfek hoef te wees om mooi te wees nie wanneer jy jouself aanvaar en glo in wie jy is, straal dit natuurlik uit. Hierdie kompetisie is vir my ’n kans om ander te inspireer om hul eie waarde raak te sien en met selfvertroue hul lig te laat skyn.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Mengelmoes

3 woorde wat jou goed opsom:

Spontaan, Sagtheid, Eerlikheid

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media