Vanessa Oosthuizen

Dorp/Stad waar jy woon:

Bloubergstrand

Beroep:

Bedryf my eie klein besigheid.

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Want "mense soos ek" doen mos nie hierdie tiepe dinge nie! Ek het al voorheen ingeskryf ja, ek probeer, ek probeer! Maar dié "stigma" van my moet nog gebreek word 😛

Tyd hardloop met ons weg…al hoe vinniger vlieg sy verby. As ons nie iewers net gou bietjie tyd maak om te stop, oë toe te maak, diep asem te haal en onsself inteneem nie, gaan ons heel moontlik uitmis.

Ek wil nie uitmis op die mooi in die lewe nie. SARIE maak altyd mooi. So hier is ek nou!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Pampoentjie

3 woorde wat jou goed opsom:

Vriendelik, Spontaan, Positief

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media