Uyleta Nel-Marais
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Beroep:
Prokureur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Om op Sarie Voorblad Gesig te verskyn is regtig n droom. Hierdie kompetise is oop vir die alledaagse persoon wat net n kans wil neem. Sarie Voorbladgesig is ook meer as net n kompetisie, dit bemagtig vrouens van oud tot jonk en inspireer soveel vroue hier buite. Ek het meer as 5keer ingeskryf en klou vas aan die hoop dat eendag sal dit ek wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Hoop
3 woorde wat jou goed opsom:
Eerlik, Gaaf, Hardwerkend
