Uyleta Nel-Marais
Dorp/Stad waar jy woon:
BLOEMFONTEIN
Beroep:
Prokureur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Sarie inspireer alle vroue om hul beste te gee en sodoende almal om hul te inspireer. Ek is 'n toegewyde prokureur, vrou en mamma en ek wil altyd uniek wees en die wêreld wys dat jy nie in 'n spesifieke boksie te pas nie. Sarie Voorbladgesig is 'n unieke platvorm wat die alledaagse vrou die geleentheid van 'n leeftyd gee. Ek is dankbaar om deel te wees van so 'n geleentheid en ander vrou te inspireer om buite die "wereld" se idee van wie jy moet wees te leef. Ons is uniek en baie spesiaal.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Mooiso!
3 woorde wat jou goed opsom:
eerlik, passievol, dinamies