Tuche Petersen
Dorp/Stad waar jy woon:
Knysna
Beroep:
Assistant Teacher
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Vandat ek kan onthou, wou ek nog altyd 'n handelsmerkambassadeur en 'n loopplankmodel wees, maar my lengte was 'n nadeel. Ek het toe besluit om by 'n modelagentskap aan te sluit sodat ek my droom kon najaag om 'n handelsmerkambassadeur te word, en daarom het ek vir hierdie kompetisie ingeskryf, sodat ek deur die wêreld gesien en bewonder kan word.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
My gunstelling woord om te gebruik in Afrikaans is,"Eending" .
3 woorde wat jou goed opsom:
Geduldig, vriendelik, liefdevol
