Trudy Raubenheimer

Dorp/Stad waar jy woon:

Centurion

Beroep:

Grafiese Ontwerper

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

My leuse is die van Elsie de Wolfe- “I’m going to make everything around me beautiful, and that will be my life.” Ek wil graag meisies en vroue inspireer om weer die mooi in hulself te ontdek, en die Sarie lesers is die perfekte “teiken mark” of area waar ek voel ek kan ‘n verskil maak.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kattekwaad

3 woorde wat jou goed opsom:

Opreg, Sprankelend, Betroubaar

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media