Trudie de Fresnes
Dorp/Stad waar jy woon:
Durban
Beroep:
Eienaar Naturally Restored. Formuleer vel, hare, baba produkte wonder chemikaliee en maak vitamiene en medisyne.
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Omdat ek weer vrouens wil help om te glo dat haar ware skoonheid is om jouself, 100% natuurlik & opreg te wees, n vrou is geskape deur God met n natuurlike uniekheid en mooi in haar klaar vanselfsprekend, sy herstel, voed, genees haarself van binne na buite en haar eie glans is soveel mooier as wat die wereld deesdae voorstel…ek glo voorbladgesig met n vrou vol selfvertroue en weet haar innerlike krag en mooi wees kom van die Here af en sy kan sy liefde, mooi hart weerspieel deur haar in n gebroke wereld sodat hul weer kan hoop he en weer kan begin droom en leef met passie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Skattebol
3 woorde wat jou goed opsom:
Heelmaker, Koesterend, Inspirerend
