Tracey Davids
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Beroep:
Geoktrooieerde Rekenmeester
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek tree uit in geloof en glo dat ek meer as genoeg is. Ek is so krities oor myself, en hierdie jaar weier ek om die dief van vergelyking my vreugde te steel. Dit is ek wat ver buite my gemaksones rek en groot droom.
Ek wil ook vroue aanmoedig dat, maak nie saak wat die lewe oor jou pad bring nie of jou lewe dalk nie soos beplan verloop nie, daar 'n rede is vir elke seisoen.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Genade
3 woorde wat jou goed opsom:
Integriteit, Vreugde, Vriendelikheid