Tineke O’Neil
Dorp/Stad waar jy woon:
Cape Town
Beroep:
Biokinetikus
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Nee, ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie. Ek skryf in omdat my ma die eerste persoon was wat in my geglo het, nog lank voor ek self kon. Sy het hierdie geleentheid vir my aangestuur en gesê: “Hoekom nie jy nie?” en daardie woorde het by my vasgesteek. Hierdie inskrywing is vir my ’n klein, dapper “ja” vir iets wat my nog altyd bietjie bang gemaak het, maar wat my ma my geleer het om tog te probeer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Vasberade, Kletserig, Omgee
