Tharan Cupido-Joseph

Dorp/Stad waar jy woon:

Wolseley

Beroep:

Toesighouer

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie voorbladgesig omdat ek eens op n tyd baie gesukkel het met angs en depressie. Ek wil hierdie platform gebruik om ander bewus te maak dat is okei is om nie altyd okei te wees nie, en dat moeilike tye en omstandighede net tydelik is. Ek is ook mal oor fotos en om nuwe mense en dinge te verken.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefde

3 woorde wat jou goed opsom:

Vreesloos, Liefdevol, Eerlik

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media