Teyana Nicole Seddon

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Internationale Model

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Hi, my naam is Teyana

My volle naam is Teyana Nicole Sedon, maar ek verkies om asb vewys te word as "Teyana Nicole" wanneer ek toestemming het omrede, meestal van die persone in die modelwerk industrie my as "Teyana Nicole" ken en noem.

Ek is verlief op SARIE en sal virewig wees en Suid Afrika sal altyd die punt van my hart wees.
Al die vorige SARIE Voorbladgesig wenners is 'n inspirasie niet net vir my nie maar, vir klein dogtertjies en vrouens enige ouderdom van pragtige en kragtige vrouens wat hulle self se geluk eerste sit en wat hulle self lief het en gelukig is met wie hulle is en hoe hulle voorkom.
Dit is vir my 'n groot liefde aan SARIE en dit is ook een van die groot redes hoekom ek inskryf vir SARIE Voorbladgesig. My eie geluk is een van die grootste doelwitte wat ek onlangs bereik het in Januarie, hierdie jaar, hoe om 'n sterk jong vrou te wees asook hoe om myself lief te he en gelukkig te wees hoe Ons Pappa God my geskep het en ek sal niks wil verander van wie ek is vandag nie.

Januarie toe ek op my eie op 'n avontuur genooi was om te gaan deelneem vir 'n "Besoekings en Modelwerk Toer", die konvensie se naam is iPOP, na New York, Los Angelos, London, France(Paris) en Dubai toe. Ek het soveel van myself geleer op daardie avontuur. Ek het baie liefde en krag in myself gevind wat ek nie geweet het ek het nie.
Byvoorbeeld, my bagasie was verlore in Paris en ek moes in 'n 10 dae konvensie vir Modelwerk, Act, Sang en Dans kompeteer, sonder enige van my spesifieke klere wat ek by al my prestasies moes dra. Ek het deur gedruk en alles toe self op 'n ander kontienent maak werk ek watookal in my lughawe aanhou sak was. Ek het daar geleer dat ek kan enige iets doen as ek gefokus op it is en dat ek enige iets kan doen as ek ooit 'n stuikkel blok voor my het!

( My tasse het toe net na my laaste prestasie daar aan gekom 🙂 En ek het toe tweede gekom in "Cover Page Model" en derde in "Commercial Modeling" ).

Om by die punt uit te kom skryf ek vir SARIE Voorbladgesig in omdat ek liefde vir myself gevind het het voor die kamera an ek wil daai gevoel versprei. Dit sal 'n egte droom en eer wees oom SARIE se 2025 Voorbladgesig te wees en as ek die geleentheid kry om te oen wat die vorige wenners vir ons gedoen het sal ek die vir al die volgende wenners wys hoe om jouself raak te sien, om jonger asook ouer genirasies en hulle motiveer om hulle self in te skryf en te doen wat hulle gelukkig maak.

Ek is baie ondersteunend dat SARIE vir voorbladgesig besoekings doen met inskrywings en dit is wat SARIE so pragtig en uniek maak, want SARIE gee vir ons almal 'n kaans om 'n droom te laat waar kom. Ek is vreeslik dankbaar vir hierdie geleentheidd om vir SARIE se uitsonderlikke inskrywings te kan deel neem.

Ek hoop ons volgende gesprek is in persoon!
Kan nie wat om terug te hoor van SARIE af nie!
DANKIE

Groete,
Teyana Nicole

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

donker bruin

3 woorde wat jou goed opsom:

Uniek, Passievol, Motiveerend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media