Tersia van Gerve
Dorp/Stad waar jy woon:
Krugersdorp
Beroep:
Onderwyseres vir kinders met spesiale behoeftes
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag my storie vertel. 'n Storie van hoop. Ek wil hê dat vrouens moet weet dat elkeen uniek is en dat elkeen moet blom in hul eie skoonheid.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Snoesig
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Humoristies, Vriendelik