Taylor Britz

Dorp/Stad waar jy woon:

Christiana

Beroep:

Plaas vrou

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek is mal oor fotos! Het ook baie talente! Sal enige iets gee om op n voorblad te kan verskyn!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefde!

3 woorde wat jou goed opsom:

Saggies, Liefdevol, Kunskenner

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media