Taryn-Lee Potgieter
Dorp/Stad waar jy woon:
Boksburg
Beroep:
Stigter
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het vir baie jare al gehoor eks fotogenies, en dat enige haarstyl my pas. Dit gese, ek word die jaar 40, eks deur baie die afgelope 10 jaar en probeer vir myself bewys dat ek meer instaat is voor, as wat ek nog altyd gedink het. Ek is ook besig om te oefen om die jaar aan my eerste IBFF Bikini Fitness kompetisie deel te neem – 6 September.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantasties
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Hulpvaardig, `Deursettingsvermoe