Tanya Gerber
Dorp/Stad waar jy woon:
Lichtenburg
Beroep:
Office Administrator for plastic surgeon
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag vir Voorblad Gesig inskryf omdat ek glo dit is ’n ongelooflike geleentheid om myself uit te daag, nuwe ervarings op te doen en persoonlik te groei. Ek is passievol oor selfvertroue, positiwiteit en om ander te inspireer om hul unieke eienskappe met trots te omhels. Vir my gaan dit nie net oor voorkoms nie, maar ook oor karakter, deursettingsvermoë en die vermoë om ’n positiewe indruk op ander te laat. Ek sien dit as ’n kans om my drome na te jaag en die beste weergawe van myself te wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Hartsmens
3 woorde wat jou goed opsom:
Stralend, Ambisieus, Hartvol
