Tané Taljaard

Dorp/Stad waar jy woon:

Hoedspruit

Beroep:

Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het n liefde vir kanse vat en geleenthede gryp! Sarie is n tydskrif wat ek altyd bewonder in die winkels, jy kan nooit n Sarie mis kyk nie! Daar is n vreugde in Sarie lees om te hoor en sien van alles wat mooi is en uit te vind wie alles aanvang in die lewe. Ek het nooit voorheen ingeskryf nie maar ek was wel elke keer spuit ek het nie, nie hierdie keer nie!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Gladdejantjie

3 woorde wat jou goed opsom:

Nederig, Avontuurlustig, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media