Taeya Porrill

Dorp/Stad waar jy woon:

Knysna

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Sarie is vir my mooi, n clich`e woord om te gebruik, maar met baie mening en ek sal graag deel wil wees van daardie mooi en dit aan ander versprei. Ek wil n impak maak op die om my en wie my stem sal kan hoor, deur om Jesus se liefde uit te leef op die manier waarop ek om ander optree en hulle behandel. Ek is self lief vir model werk en doen dit al vir n geruime tyd. Ek glo Sarie nuwe gesig sal n ervaring wees waar ek waardevolle dinge sal kan leer en dit altyd kan gebruik. Ek het ook al voorheen vir Sarie nuwe gesig ingeskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lief

3 woorde wat jou goed opsom:

Vrolik, Avontuurlustig, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media