Suzanne Schlechter
Dorp/Stad waar jy woon:
Wellington
Beroep:
Prokureur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in omdat ek glo elke vrou verdien om gesien en gehoor te word – presies soos sy is. Dis vir my meer as net ’n kompetisie, dis ’n platform. En nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Hartsmens
3 woorde wat jou goed opsom:
Opreg, Warm, Selfversekerd
