Suritha Linde
Dorp/Stad waar jy woon:
Meyerton
Beroep:
Admin
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het in die laaste 3 jaar 61kg verloor. Verlede jaar vir velverwyderingsoperasie gegaan het sepsis opgedoen en was vir 'n maand in die hospitaal en daarna vir nog 2 maande in en uit die hospitaal. Ek is tans besig met 'n nalatigheidsaak en dit dreineer my so ek doen hierdie om myself weer selfvertroue te gee en besef hoe gelukkig ek is om hier te kan wees en deel te neem. 2024 was die slegste jaar van my lewe maar ek besef ten spyte van dit het ek baie om voor dankbaar te wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Genoeg
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Leergierig, Liefdevol