Suret Alive
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Holistiese Lewensafrigter / Integrative Health Coach
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Wat 'n voorreg en lekkerte sal dit nie wees om deel te wees van die groep pragtige vroue wat al op Sarie se voorblad verskyn het nie. Ek sien dit as 'n geleentheid om deel te wees van iets wat mooi en afrikaans is. My grootse lekkerte sal wees om hierdie voorblad vir my kinders te bêre sodat hulle eendag geïnspireer sal wees om hulle drome te volg, nuwe dinge te probeer en om Afrikaans te behou waarookal hulle gaan. Ek sien hierdie as 'n geldeentheid om nuwe dinge te ervaar en om vrouweees te geniet!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Tierlantyntjies
3 woorde wat jou goed opsom:
Vars, Natuurlik, Introvert