Surene Strydom

Dorp/Stad waar jy woon:

Heilbron

Beroep:

Voorkomskonsultant

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Selfvertroue is gewoonlik my dryfveer as dit by uitdagings kom, maar vir hierdie kompetisie het my kosbare vriendin Cemón Snyman my aangepor! Sy het laat weet dat my inskrywing reeds betaal is en dat ek net die res moet doen… Die vertroue wat sy in my het is vir my meer werd as goud. Dus skryf ek vanjaar in vir die HEEL beste rede denkbaar… Al is ek niks, is ek vir haar ALLES🩷

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Vertroetel

3 woorde wat jou goed opsom:

Spontaan, Leersaam, Opgewonde

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media