Sunet Thiart
Dorp/Stad waar jy woon:
Durbanville
Beroep:
Klere Verkoopsdame
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Sarie was nog altyd vir my n tydskrif van insperasie vir die alledaagse vrou.
Daarom sal ek baie trots voel om op 'n Sarie voorblad te kan verskyn.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Elegant
3 woorde wat jou goed opsom:
stylvol, sportief, barmhartig