Stefanie Maritz
Dorp/Stad waar jy woon:
Piet Retief
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag vir die Sarie Voorbladgesig kompetisie inskryf omdat ek nog altyd n dromer was. My grootste droom is om n model te wees, maar ek het nog nooit regtig die geleentheid gekry nie- deels omdat ek op n plaas groot geword het, vêr van die stad en die modewêreld. Ek studeer tans onderwys, want ek glo in die waarde van opvoeding en om n verskil te maak, maar daardie modeldroom leef steeds sterk in my hart. Ek wil n inspirasie wees vir jong Hoërskool meisies wat dalk voel hulle drome is buite bereik. Ek wil wys dat jou agtergrond jou nie hoef terug te hou nie. JY kan enige iets wees as jy durf om te droom en to glo!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lig- Die woord Lig simboliseer hoop, helderheid en inspirasie.
3 woorde wat jou goed opsom:
Dromerig, Vasberade, Inspirasie