Sonja van Heerden
Dorp/Stad waar jy woon:
Potgietersrus
Beroep:
Tuisbly ma
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek is 'n voormalige internationale model, maar vir die laaste 8 jaar is ek in my "tuis" era, 'n mamma van 3 prag kindertjies, 'n boervrou met n groot liefde vir haar Jersey tannies. Ek het nog nie voorheen ingeskryf vir Sarie Voorbladgesig nie, maar het die jaar besluit om in te skryf. Dis opwindend! Wakker weer daai ou gevoel wat ek in my jonger jare ervaar het in die modelwêreld en wie sê plaaslewe en die modewêreld kan nie saam bestaan nie 😉
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Vetstert
3 woorde wat jou goed opsom:
Sprankeling, Energiek, Kreatief
