Sonique Ackermann

Dorp/Stad waar jy woon:

Nelspruit

Beroep:

Student By NORTH WEST UNIVERSITY

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat die jaar 2025 regtig een van die moeilikste jare van my lewe was, waar daar net hartseer op hartseer voorgekom het in my lewe so in 2026 het ek besluit om iets te doen wat my regtig uit my comfort zone uithaal. Ek het lank gebid daaroor en een dag het Sarie Voorbladgesig net by my gedagtes opgekom, en dit het gevoel asof die Here dit op my hart sit om in te skryf en die geleentheid te gebruik om iets vir myself te doen.
Ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Katspoegie

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Sensitief, Nuuskierig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media