Sonia Fourie ( Son)

Dorp/Stad waar jy woon:

Witbank

Beroep:

Juffrou vir graad 1

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog nooit ingeskryf nie. Ek is baie skaam en het die haar besluit tot hier toe en nie verder nie Ek Wil uit my ( comfort zone) uitklim en iets doen wat my bietjie bang maak.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Mooi man

3 woorde wat jou goed opsom:

Stil, Sag, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media