Sonet Rall

Dorp/Stad waar jy woon:

Rustenburg

Beroep:

Onderwys

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek hou ongelooflik baie van foto’s neem en mooi aantrek — dit was nog altyd my passie. Van kleins af het ek met my ma se klere en hakskene model geloop. Om in te skryf laat my weer voel soos daai klein dogtertjie met die groot liefde vir modelwerk en die droom om haarself mooi en selfversekerd uit te leef. Nee ek het nie voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Vabond.

3 woorde wat jou goed opsom:

Passievol, Avontuurlustig, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media