Simoné Van den Berg

Dorp/Stad waar jy woon:

Randfontein

Beroep:

Reception Manager

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Iemand het op 'n keer gesê: "Jy word 'n gelukkige en dankbare mens as jy leer om met jou hart te kyk na die skoonheid wat die lewe bied." Met my deelname aan die Sarie Voorbladgesigkompetisie bied dit vir my die geleentheid aan om my gelukkige en dankbare menswees vlerke te gee. Ek wil ander vrouens inspireer om na hulself om te sien en hul innerlike en uiterlike skoonheid te verbeter. Met 'n groot sosiale platform en baie vrouens wat na my kyk streef ek daagliks om my beste self te wees. Die skoonheids en gesondheids industrie is vir my opwindend.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Asembenemd – die skoonheid van die lewe om my, die voorreg van vrouwees, die uniekheid van elke mens en elke dag, slaan my asem weg.

3 woorde wat jou goed opsom:

Gedrewe, Sportief, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media