Simonè Fleming
Dorp/Stad waar jy woon:
Sannieshof
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Die rede hoekom ek inskryf vir SARIE Nuwe Gesig is omdat ek ń Diabeet is. Ek wil my storie en my journey met mense kan deel. Om mense te motiveer om nie bang te wees om hulle kondusies met die wêreld te deel nie. Ten spyte van my konusie pak ek die lewe vol spoed aan. Ek wil graag hê dat mense moet sien dat om ń kondiesie te hê jou nie definiheer as persoon nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Inspirasie
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Saggeaardheid, Liefde vir diere