Sheri Smith

Dorp/Stad waar jy woon:

Kimberley

Beroep:

Model/Toeris/Regte student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek myself wil uitdaag om meer selfvertroue te hê en n model loopbaan aan te pak. Dit is hoog tyd vir my om nuwe goed te probeer en ons almal moet iewers begin. My vriende en familie het my al lank terug aangemoedig om in te skryf en so het ek uiteindelik besluit om dit net te doen. Dit sal n groot voorreg wees !

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

beeldskoon

3 woorde wat jou goed opsom:

Betroubaar, Liefdevol, Hardwerkend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media