Sharon mienie
Dorp/Stad waar jy woon:
Carltonville
Beroep:
Werk vir myself
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het Al voorheen in geskryf ek skryf nou weer in, om my self vertroue weer bietjie op te tel en weer te bou, tog Wil n vrou ook weer bietjie goed voel oor haar self en nie net n mamma wees of vrou nie maar Wil ook goed voel vir haar self en so ook iets doen vir haar self.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Ne
3 woorde wat jou goed opsom:
Reguit, Vriendlik, Avontuurlustig
