Sharon Booysen

Dorp/Stad waar jy woon:

Centurion

Beroep:

Sagteware Administrasie

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Om die kans te vat om op die voorblad van die Sarie Tydskrif te verskyn en my plan is om dit saam my te drae op my journey met Mev Suid Afrika volgende jaar. My doel is om alle vroue van alle generasies te leer dat jy kan vir hulp vra en moet nie bang wees om jou storie te deel nie, want jy is nie alleen nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Asemrowend

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Passievol, Ambisieus

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media