Shani van Rooyen

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Teacher Maths

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf my dogter in want ek dink sy is baie mooi. En haar hart pas by haar gesiggie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kolwyntjie

3 woorde wat jou goed opsom:

Spontaan, Snaaks, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media