Shani le Roux
Dorp/Stad waar jy woon:
Cape Town
Beroep:
Administratiewe Assistent
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het nog nooit ingeskryf vir so iets nie en wou myself druk om uit my gemak zone te klim en n kans te vat. Die wereld het so n prinsiep geskep van wat mooi, goed klein en groot is. Ek is n voller figuur en wou aan my en ander vrouens daar buite bewys dat dit is okey om n kans te vat, ons is goed genoeg, ons is ook mooi.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Grondboontjiebotter
3 woorde wat jou goed opsom:
Grapperig, Groothartig, Verantwoordelik
